Welcome to The Dairy Mail
News
Internasionale erkenning vir MPO-hoof (General News)
1.5 months ago
Bertus de Jongh, uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie, is gekies om as sessievoorsitters op te tree tydens vanjaar se beraad vir die gesamentlike bemarking van melk in Nieu-Suid-Wallis in Sydney, Australië. Die sessie, getiteld ‘Kry jou huis in orde,’ sal fokus op bestuurskwessies in die internasionale suiwelbedryf.
