Welcome to The Dairy Mail

Login / Register (it's free)

You are not logged in.

News

Browse the latest (and older) news here.

Search

Results

Results are ordered with the most recent post first.

Verwagte koringproduksie laer (General News)

Die verwagte produksie vir koring is meer as een komma ses miljoen ton minder as die vorige skatting, sê die nasionale oesskattingskomitee. Die komite

year ago

Erkenning vir landbou-opleidingsgroep (General News)

’n Vrystaat-gebaseerde landbou-opleidingsgroep wat spesialiseer in die ontwikkeling van kleinboere het onlangs ’n toekenning van die AgriSeta ontvang.

year ago

Spaanse sitrusbedryf mik na Brasilië, Indië (General News)

Die Spaanse sitrusbedryf ondersoek Brasilië en Indië as moontlike nuwe uitvoermarkte. Die stap het gebeur nadat pogings gefaal het om Spaanse nartjies

year ago

Europa wil suiwelstandaard markleier wees (General News)

Europa wil die wêreldleier op die gebied van melkgehalte en kuddewelsyn wees. Volgens professor Ynte-Hein Schukken van die Cornell universiteit in Ame

year ago

Regering erken kommersiële landbou (General News)

Tydens ’n vergadering van melkprodusente op Clocolan, wat bygewoon is deur die Melkprodusente-organisasie, het ’n woordvoerder van die Vrystaatse prem

year ago

Skolemelkdag by Agri Megaweek (General News)

Die skolemelkdag wat deur die MPO van stapel gestuur en in samewerking met Agri Mega en ander vennote aangebied word, word weer vanjaar tydens die Agr

year ago

Wêreldkatoenproduksie afwaarts aangepas (General News)

Die Internasionale Katoenadvieskomitee het sy skatting van wêreldkatoenproduksie...

year ago

Britse verbruikers sal supermelkery boikot (General News)

Sowat twee derdes van Britse respondente het in ’n markpeiling aangedui dat hulle melk wat vanaf ’n supermelkery kom, sal boikot. Die peiling het bevi

year ago

Groei in hoendervleis die vinnigste (General News)

Die hoendervleismark behoort die vinnigste te groei van alle vleissoorte in Suid-Afrika, sê South African Baseline. Hoendervleisverbruik sal na verwag

year ago

Moontlike verandering in direksiegrootte (General News)

Die uitvoerende komitee van die Melkprodusente-organisasie gaan die wenslikheid ondersoek om die huidige direksie te verklein. Volgens die organisasie

year ago

Bontebok en hartebees hervestig (General News)

Die privaat sektor en Cape Nature gaan met regeringsorganisasies saamwerk om biodiversiteit in die Wes-Kaap te vestig. Die Nuwejaarsvleiland spesiale

year ago

Koringproduksie-hoeveelheid aangepas (General News)

Die Verenigde Nasies se voedsel en landbou-organisasie, die FAO, gaan sy wêreldoesskatting vir koring met vyf-en-twintig miljoen ton sny. Die organisa

year ago

Bekende patroon vir melkproduksie (General News)

Melkproduksie volg vanjaar die gewone langtermynpatroon, sê die Melkprodusente-organisasie. Melkproduksie het vanaf Mei 2010 tot Junie 2010 met vier k

2 years ago

Implementverkope bly daal (General News)

Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Julie 2010 het bly daal. Volgens die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie, Saama, is trekkerverko

2 years ago

Produksieriglyne bekend gemaak (General News)

Volgens Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA, kan die huidige vraag-en-aanbodsituasie in plaaslike graanmarkte as buitengewoon beskryf word. Dit or

2 years ago

Blou mozzarella hou geen gevaar – studie (General News)

Die Duitse federale instituut vir risiko-assessering sê die bakterie wat verantwoordelik was vir die verkleuring van sowat sewentigduisend mozzarella

2 years ago

Grondeienaars gewaarsku (General News)

Georganiseerde landbou wil grondeienaars ernstig maan teen die gebruik van tuisgemaakte toestelle om hul produkte en ander bates te beskerm. Volgens d

2 years ago

Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar aangewys (General News)

Die Agri Wes-Kaap/Santam Landbou se 2010 Jongboer van die Jaar is tydens ’n gala-geleentheid te Rawsonville aangewys. Die wenner, Jan Viljoen, boer op

2 years ago

Rooivleisprodusente-organisasie ondersoek goedkoop vleis (General News)

Die nasionale RPO het Agri Inspec opdrag gegee om ondersoek in te stel na die invoer van beesvoorkwarte uit Botswana. Na bewering is die voorkwarte so

2 years ago

Engeland ondersoek gekloonde melk (General News)

Die Britse voedselstandaardagentskap, die FSA, sê hy ondersoek tans die moontlikheid dat melk van ’n gekloonde koei in die land se suiwelvoorraad gevo

2 years ago

Page: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 > >| (of 98)

E-mail this article